Follow

Die radio-reus Primedia (Highveld, 702, KFM & Cape Talk) het ‘n regsaksie begin om die uitsaaiowerheid te dwing om Pretoria FM se filliaalstasies te sluit. PretoriaFM moet wys dat Afrikaanssprekendes die stasie ondersteun en die beste regspan bymekaar kry vir die regstryd. Daarvoor moet ons ‘n regsfonds saam bou. Jy kan vandag vir Afrikaanse radio se uitsaairegte veg deur ʼn skenking aan Pretoria FM se regsfonds te maak!
pretoriafm.co.za/veldtogte/bes

· · Web · 0 · 0 · 0
Sign in to participate in the conversation
mas.to

Hello! mas.to is a general-topic instance. We're enthusiastic about Mastodon and aim to run a fast, up-to-date and fun Mastodon instance.